Huisgenoot

UITSMYTER VIR DIE SIEL

‘EK LYK net so groot en rof, maar eintlik hou ek nie van baklei nie. Ek sort ’n ding die meeste van die tyd uit sonder geweld.

Maar as iemand kom moeilikheid maak, dan help ek hom hier uit. En as hy steeds nie wil luister nie, dan pot ek hom. Een hou en dan lê hy.

Daar in die begin het dit maar rof gegaan hier, maar deesdae gaan dit eintlik baie rustig. Hier is nie moeilikheid nie. Ek dink ek moes so vier jaar laas my kragte inspan.

Hierdie werk het sommer so oornag gebeur op 27 November 2009.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related