Huisgenoot

Neville se Vadersdag

EK SIEN die groot stuk papier teen die muur dadelik raak, want die eerste woord, geskryf in dik merkpenhoofletters, is “Neville”.

My naam was Neville voor ek op straat beland het. Deesdae is ek Shorty. Want Groot Neville, wat al lank voor my in dié einste strate rondgehang het, vertel hy is die Neville van die strate. Ek mind nie. Groot Neville is eintlik goed vir my. Dis veiliger om aan sy kant te wees as alleen.

Neville

Pa is jammer! Ek het gehoor jy is deesdae in hierdie omgewing. As jy my kan vergewe, sal ek jou graag terug wil hê.

Ek sal Saterdag die 25ste om 11:00 by Abraham’s Café and Take-Aways op die hoek van 2de Straat en Jansenstraat vir jou wag. Hoop jy is daar!

Dadda

Kan dit my Dadda wees wat hierdie met sy eie hande geskryf het? Ek meen, ek is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related