Rapport

The Pet Shop Boys singie meerie want Casper die pittie hettie fight verloo

Daas die twie laaities wat elke dag veby my huis geloepet met hulle wit pittie. Ek’t hulle The Pet Shop Boys gedoep. Hulles baie musical, jy’t hulle gehoo anko voo jy hulle sien; die een kappe beat mettie onneste van twie leë Monster blikkies ennie anne skrie-sing en lag soesie pitbull puppy hom af innie pad trek. Daai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related Books & Audiobooks