As ek die koning was
Jul 30, 2021
3 minutes
As ekdie koning was, hoor ek ’n blonde seuntjie in die parkie hier agter my huis roep, het ons roomys gekry. Sommer ba-a-a-ie.
Sy oppasser lag, haar tande wat spierwit afsteek teen haar donker vel. “En as ék die koning was,” sê sy, “moes jy nou op my skoot kom sit.”
Ek hoor die sonnige gesprek so met ’n halwe oor toe ek en die hond verbystap. Behalwe dat ek skielik roomys op die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days