Liewe Leser
Op ’n grou Maandagoggend sit ons in ’n yskoue kerk in Bellville vir ’n begrafnis. Dis ’n Kaapse winter soos uit my kinderdae. Dae en dae aanmekaar sous dit. Covid se derde vlaag het ons beet, en ons sit kol-kol op die harde banke – letterlik, want ro