Huisgenoot

DIE KUNS VAN LEWE

‘EK HOOR die mense noem my die hart van Knysna. Al wat ek wil doen is om mense gelukkig te maak. Ek vat daai naam en dra dit met trots. Een van die bewaarders van die siel van die dorp. Hier waar ek sedert 2000 bly.

Ek is nou al langer as twintig jaar hier. In die binnehof van die Woodmill Lane-winkelsentrum. Elke dag van die week, behalwe Sondae. Op die oomblik. As dit ééndag weer besiger raak op die dorp …

Die glimlagte op die gesigte van inwoners en besoekers wat wel hier verbykom, is vir my genoeg.

Daar was altyd ’n hondjie by my. Jock. Oe, dis seer om te praat oor sy dood

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related