Huisgenoot

SÓ IS EK

ESMÉ VAN REENEN (74), SKOONHEIDSKONINGIN, MALMESBURY

‘EK WAS Die Burger se Mej. Ekstra Mooi. Ek was 26. Ek het nie ingeskryf nie. Ek is nie sommer van so nie. Mens dink mos nie self jy lyk na iets nie.

Die Burger se fotograaf het my by ’n Percy Sledge-konsert afgeneem. Van my en my outjie. Hy het gevra ek kan deurkom na die koerant se kantore. ’n Afspraak maak om ’n paar foto’s te neem.

’n Ruk later is ek in Durban vir vakansie. My ma bel my: “Nou wanneer het jy ingeskryf vir ’n kompetisie?”

“Mammie, ek sal nooit sulke dinge doen nie.” Toe het hy vir my loop inskryf. Toe ek terugkom, het hy klomp ander foto’s

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related