Huisgenoot

MENSE, KYK MY TOERTJIES!

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

FRANCISCA LASZIG (65), SIRKUSARTIES

‘DAAI gevoel as jy die arena op jou high heels binnestap en om jou sit die tent vol mense … Jy is mooi ge-make-up en jy dra ’n sexy kostuum. Die musiek speel en die mense klap vir jou hande. Dan kry jy daai wow-wow-gevoel van lekkerkry.

Elke keer as jy gaan vir ’n trick, voel jy die butterflies in jou maag van opwinding. Ná 45 jaar in die sirkus is dit showshow steeds daar. Ai, daai butterflies!

Alles het daar in die middel 1960’s begin toe ek ’n laerskooldogtertjie op die kabel. Ek het myself geleer. Tot vandag toe het ek nog nooit enige opleiding ontvang nie. Elke toertjie wat ek doen, het ek myself geleer. Ek was in matriek, toe is die Continental-sirkus in Witbank. Ek gaan na hulle toe en sê ek wil , en hulle sê as ek drie kan doen, kan ek vir ’n oudisie kom. En daar kry ek die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related