Huisgenoot

Gevleuelde insekte

INSEKTE is die suksesvolste groep organismes in die geskiedenis van lewe.

Dit is nogal ’n sterk stelling. Maar as ons in ag neem sowat 80% van die wêreld se spesies is insekte – meer as 900 000 soorte – klink dit nie te onwaarskynlik nie. Insekte kom oorvloedig in alle dele van die wêreld voor, ongeag die landskap of klimaat. Maar wat aan insekte maak hulle so suksesvol?

Een van die hoofredes is hul vermoë om te vlieg.

WANNEER HET INSEKTE BEGIN VLIEG?

Van al die op aarde, is insekte die . Die gevleuelde insekte behoort en maak sowat uit. Die klas sluit insekte in waarvan die voorsate eens vlerke gehad het, maar wat dit danksy evolusie verloor het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related