Huisgenoot

Weekdiere

VAN sagte, drywende seediertjies tot slim en aanpasbare roofdiere … Dis moeilik om te glo die nederige tuinslak is verwant aan die magtige reusepylinkvis wat die skrywer Jules Verne in 1870 geïnspireer het om sy boek 20 000 myl onder die see te skryf.

RUGGRAATLOOS

“Mollusk” (’n ander woord vir “weekdier”) is afgelei van die Latynse “” (sag of week). Weekdiere is dus (ruggraatlose) diertjies met wat in ’n groep saam geklassifiseer word. Vir die egter hul ongewerweldheid om rats tot in ruimtes te vlug waar roofdiere hulle nie kan bykom nie. Hulle kan in dié unieke spasies leef, voortplant en hulle aanpas om te oorleef.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related