Kuier

KUIERHOEKIE

HALLO MY KUIER-MENSE,

Die lewe soos ons dit geken het, sal nooit weer dieselfde wees nie. Die corona-virus is hier en dit gaan ons op maniere slaan wat ons voorheen nog net in flieks gesien het. Dis die nuwe normaal, al voel dit heeltemal abnormaal …

In Suid-Afrika lyk dit asof ons nog in die eerste fase van besmetting is en dis klaar duidelik die virus gaan ’n hewige tol eis. En in hierdie geval is“ons”regtig almal, want die hele wêreld word geraak. En dit maak nie saak wie jy is of waar jy is nie, ons sal regtig almal ons deel moet doen om anderkant uit te kom. En die eerste ding wat ons almal móét doen, is om die erns van die saak te besef. Hoe meer mense wat wil aangaan asof niks verkeerd is nie, hoe meer skade gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier6 min read
'N Show Vir My Ma
Haar ma was nog altyd dié rolmodel in haar lewe. En wanneer Shimmy Isaacs van haar moederlief praat, sien jy die poeletjies in haar oë opdam. Dis uit pure dankbaarheid, sê dié aktrise, skrywer en komediant oor haar ma, Frieda Baardman (60). Om dié tw

Related