Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘MY SIEL VIR ’N DAMPIE!’ ROKERS TREK SWAAR

Die verbod op die koop en verkoop van sigarette tydens die coronavirus-inperking maak afsondering tuis nog moeiliker vir hulle, vertel rokers

As ek nie ’n smoke het nie, is dit hel op aarde tuis. Ek wil hê my gesin moet sane uit lockdown kom. Om my te ontneem is nie reg nie; ons mag ons eie keuses maak.
LE-ANNE

Ek rook nie, maar het simpatie met die rokers. Daar is reeds stres oor verlore inkomste, die ekonomie, ens. Ek raak kort van draad bloot van minder koffie drink.
LISA

Ek rook en ek love dit. Ek ly aan asma en depressie en kry angsaanvalle. Rook help my kalmeer en fokus. Dis goedkoper as antidepressante. Los eerder suiker en stysel.
RHONA

Dis rokers se besluit om op te hou of nie. As jy skielik mense se kalmeerpille vat, sal daar meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related