Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘CORONA VERG BUITEN-GEWONE OPTREDE’

Pres. Cyril Ramaphosa se noodstappe om die coronavirus hok te slaan het ons almal se lewe in ’n oogwink drasties verander. Hier is ’n paar lesers se gedagtes

Ek en my man bedryf ons onderneming soos normaal. Ons was gereeld hande en die toonbank ná elke kliënt. As ons nie werk nie, het ons geen inkomste nie.
GERMARIE

Ek kry ouers jammer wat nie tuis kan werk om na hul kinders om te sien nie. Kleuterskoolgeld is reeds betaal en nie almal kan nog ’n kinderoppasser bekostig nie.
SERETA

Ek het my eie salon en dis skokkend stil. Hoe moet ek huur betaal en kos op die tafel sit sonder besigheid? Ek kan nie my landlord sê ek kan nie betaal weens die virus nie.
LEANNE

Moenie bang wees om staatshospitale toe te gaan nie. Ek was op 16 Maart by die Pretoria Weshospitaal. Hulle was goed voorbereid op coronavirusgevalle.
RENE

2 Virus vertraag, se troue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related