Huisgenoot

MY 4 DAE AS ’N SLONSKOUS

AS IEMAND my nou moet sien! Dis wat ek dink toe ek my vinger diep in die browniedeeg druk, aflek en ’n streep sjokolade op my pajamahemp mors.

Ek is nie normaalweg ’n slordige mens nie. Inteendeel, ek is nogal ’n perfeksionis. Maar vandag lyk ek soos ’n misoes. Dié grillerige prentjie is wêrelde verwyder van die “New hair, who dis?”-foto wat ek vroeër op sosiale media gedeel het. Want sien, ure gelede kón jy my nog deur ’n ring trek.

Maar nou is ek by die huis.

Dis helder oordag, maar die grimering is klaar af, die nuut gekleurde hare waarmee ek netnou nog gespog het, is in ’n bolla, en ek het my slaapklere aan.

Die afgelope jaar was dié kort periodes van absolute verval binne my vier mure my behoud. Ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related