Vrouekeur

DIE FOTO-ALBUM

“Praat in die vervolg met my prokureur!” JJ slaan haar slimfoon op die tafel neer en tel dit onmiddellik weer op om seker te maak sy het dit in haar woede nie gebreek nie. Dié verdomde egskeiding is besig om haar lewe te ruïneer.

Asof die dag nie sleg genoeg is nie, kom Ben met sy breë glimlag en olierige hare by haar kantoor in. Hy skuur reg langs haar tot stilstand, sy een heup teen die tafel. JJ moet haar stoel agteruit rol om behoorlik na hom te kyk.

“JJ, Darling, maak’n bietjie vir ons hierdie fakture reg.”

Sy beduie dat hy die papiere op haar tafel moet neersit.

Wanneer hy bly staan, tik sy op haar horlosie. “Daar is nie tyd om dit nou reg te maak nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related