Huisgenoot

Bikiniblues

’A-NEE-A! Hoekom doen jy dit aan my? Jou verraaier! Ek en jy was dan altyd getroue oefenbuddies en gesond eet was ons leuse. Ek het immers ’n fortuin bestee aan allerlei verfermingsrome en skommeldrankies. Juis om jou jonk te hou. Jy kom beslis nie jou end van die deal na nie.”

Brenda krimp ineen voor die gewraakte spieëlbeeld en wonder meteens wie die vreemde vrou met die karikatuuragtige figuur is wat so treurig na haar staar. “’n Spieël jok nie,” hoor sy haar man se goedige gespot in haar agterkop. Dis seker waar, maar spieëls in klerewinkels se oorbeligte aantrekhokkies skreeu die naakte waarheid luidkeels uit.

“Somer was dalk altyd jou gunstelingseisoen, maar jou lyf se rakleeftyd het nou verval, Mevrou. Jou soort figuur verkies die winter. Dan kan jy darem die oortolligheid veilig onder bonkige jasse en truie versteek.”

Die bikinipassingskok tref haar soos ’n stinkbom. Oorbedeelde figure hoort duidelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related