Vrouekeur

AFSKEID VAN JAK

Ek moes nooit eergister met Jak om die blok gaan stap het nie.” Só sê ek vir myself terwyl ek my handsak in die gang by die voordeur oopmaak om my motorsleutels te soek. Ek grawe verwoed deur die chaos in die sak: lipstiffie, sneesdoekies, naellakverwyderaar, die pil, tot ek uiteindelik kry waarna ek soek.

Willie was reg, dink ek moedeloos, vroumense is netjieser as mans, behalwe wanneer dit by die inhoud van hul handsakke kom.

“As ek nie met Jak gaan stap het nie, sou ek nog goeie herinneringe aan Kersfees kon koester. Dan sou dit nie nou gevoel het of hierdie jaar sedert 1 Januarie op heeltemal die verkeerde voet weggespring het nie.”

Ek kyk oor my skouer. Deur die deuropening na die sitkamer staan die Kersboom nog. Ons het dit nog nie na die agterplaas teruggesleep sodat Willie dit vir kaggelhout vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related