WAT DIE HART VAN VOL IS
Jan 17, 2020
2 minutes
DEUR SANDRA LESSING
Dit pla my werklik om te hoor hoe mense oor hulself praat. Só spreek ons negatiewe dinge oor onsself uit. Negatiewe saadjies word eers in die gedagtes geplant en ontkiem dan tot ’n negatiewe geloof in onsself. Die meeste van hierdie negatiewe selfspraak is net verskonings. Baie mense beweer al te vinnig hulle kan sekere goed nie doen nie, terwyl hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days