SARIE

e-pos UIT Antofagasta Chile

Hoe het jy in Chile beland?

Ek wou graag oorsee werk – maar nie op die gewone plekke nie – en het in 2018 op ’n webwerf met buitelandse poste geregistreer. Ná vele maande het ’n pos by ’n skool in die stad Antofagasta in Chile opgekom. Dit het net reg gevoel en ek het dadelik aansoek gedoen.

Ek het nie veel van Chile geweet nie, maar is steeds hier – supergelukkig!

Die kultuur is so anders as ons eie. Die Chilene is uitgesproke, vol selfvertroue en nie skaam vir enigiets nie.

Wat doen jy by die skool?

Ek is ’n gr. 4-klasonderwyseres by ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo

Related