SARIE

Gierigheid is die wortel van alle kwaad

In word die Valke-speurders Bennie Griessel en Vaughn Cupido geskors en as straf na Stellenbosch gepos. Daar is gewone polisiewerk hul voorland, nie die hoëprofiel-sake waaraan hulle gewoond is nie. Hulle moet die verdwyning van ’n student ondersoek. In die geheim begin hulle ook navraag doen oor briewe wat hulle gekry het wat daarop sinspeel dat hul kollegas in die Diens betrokke is by staatskaping. Hou die briewe verband met adjudant-offisier Milo April se koelbloedige moord? Toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related