Huisgenoot

Nuut op die rakke

BUIT

Deur DIBI BREYTENBACH

Kwela, R249*

PHOEBE Maritz, ’n jong, ambisieuse joernalis by ’n gemeenskapskoerant in die Laeveld, volg ná ’n skietvoorval in die wildtuin die veiligheidskontrakteur Paul Fryer na Cabo Delgado in Mosambiek. Sy doen dit in die hoop om ’n storie te skryf wat eindelik die aandag van een van die nasionale koerante sal trek.

Daar beland sy in ’n nes van privaat militêre kontrakteurs, insurgente en filantrope. Terselfdertyd sluip ’n sadistiese reeksmoordenaar in die omgewing rond en saai terreur so ver

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related