SARIE

’N PRENTJIE = 1000 WOORDE

Hoe sal ons Covid-19 as ’n prentjie uitbeeld? Wel, daar is die , , en .

As jy dink ons praat nou in tale, het jy sekerlik die afgelope twee dekades in die Amasone-reënwoud geskuil. Strokiesprentagtige gesiggies . . . flamenco-dansers . . . hande wat goedkeurend klap . . . Dis vandag alles deel van jou (digitale) sosiale lewe. Die see van emoji wat op net mooi alle digitale platforms voorkom, is die perfekte leestekens om jou vreugde, hartseer en skaterlag in ’n teksboodskap uit te druk. “Hoe gaan dit?” is nie meer ’n volledige sin sonder ’n ronde gesiggie met ’n wye glimlag nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer