Rapport

Hoe bedoel jy nou?

Jy stuur ’n en om te wys dis partytjietyd. Nie dat jy dit nou sal nodig kry nie. Jy sal meer waarskynlik die en nodig kry om te sê “sterkte”.

Emoji’s is al van die einde van die 1990’s deel van gesprekke. Toe het Sjigetaka Koerita, ’n Japannese kunstenaar, die eerste emoji ontwerp. Sy plan was om inligting op ’n nuwe manier voor te stel, soos om byvoorbeeld ’n wolkprentjie te hê by ’n weervoorspelling in plaas van om te sê dit is bewolk.

Sy 176 oorspronklike emoji’s, in swart, het hy aan ’n selfoonplatform verkoop. Daardie ontwerpe is vandag deel van ’n permanente uitstalling in die Museum of Modern Art in New York.

Ander selfoonmaatskappye het van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band