Huisgenoot

ALWYS OOR ‘ALLES EMOJI’

STUUR iemand soms vir jou ’n WhatsApp of e-pos met ’n emoji wat jy nog nooit gesien het nie? Dalk krap jy kop en wonder wat dié aardige prentjie van iets so uiteenlopend as ’n heksie, ’n bol wol of ’n orangoetang dan nou kan beteken. Dan is daar iemand wat jou kan help. Sy naam is Jeremy en hy woon op ’n boot in Engeland. Die wêreld se voorste emojikenner, Jeremy Burge, vaar deesdae voltyds op sy boothuis, Dottie M, op Engeland se riviere en kanale terwyl hy die wêreld oor emoji’s ingelig hou.

Jeremy noem homself ’n CEO, maar dit staan nie vir Chief Executive

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa