SARIE

Introvert? Jy kán die kuiers oorleef

My sussie was kleintyd altyd middein een of ander moles. As die groter skoolseuns haar nie uit die bus wou smyt omdat sy hul siele uittrek nie, het sy en haar vriendinne mekaar bestook met stinkbomme wat hulle in die wetenskapklas gebrou het.

Ek, daarenteen, was tevrede om met my maatjies onder die groot bloekomboom huis-huis te speel. Hoekom was my ouers dan oor mý bekommerd? Want net ek kon my vriendinnetjies, Miemie en Tielie, sién!

“Die wêreld is ons woning nie,” kla die ou digter Totius. Soos baie introverte dikwels voel: of hulle van ’n ander planeet kom. Dit ten spyte daarvan dat studies wys 30% tot 50% van mense is introverte. Dus een uit elke twee of drie mense wat jy ken. Selfs al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related