SARIE

SA ROLPRENTMAKERS OOR BUFFEL-AANVAL ‘Nou kyk ons anders na tyd’

Net nog één sekonde, één minuut, één dag. Dis hoeveel tyd die rolprentmaker Dereck Joubert in 2017 afgebid het toe hy keer op keer hulpeloos moes toekyk hoe die lewe uit sy vrou, Beverly, sypel.

Die eerste keer was in sy arms. Minute tevore is hulle deur ’n buffel aangeval – in die hart van Botswana, ’n klipgooi van hul kampterrein. Dereck is eerste getref, Beverly sekondes later.

Die buffel se horing het haar van onder haar arm deur die sleutelbeen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue

Related Books & Audiobooks