SARIE

DIAMANTE Ons oudste SKAT

Niks bars met groter geweld uit die aarde
Heno Kruger, diamanthandelaar
Diamante is ’n geskenk van God
Tekolo Sethebe, diamantsorteerder van Botswana wat die Koningin van die Kalahari-steen gevind het

MILLENNIËRS EN DIAMANTE

o oud soos tyd self; en ook vandag se millenniërs trek nie neus op vir diamante nie. Hulle is inteendeel verantwoordelik vir sowat 45% van aankope op die gewildste diamantmarkte, wat insluit dié in Amerika, China en Indië, volgens ’n verslag. Vir Suid-Afrikaanse paartjies wat verloof raak, is diamante steeds die gewildste keuse, wys die diamantjuweliers Shimansky se navorsing. Millenniërs eis wel ’n nuwe benadering vir die bemarking en verkoop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue