SARIE

2019 onthou-oomblikke

SARIE VIER FEES OP 70

‘Ek koop steeds my SARIE, want sy bly vars, opwindend en die beste raadgewende, inspirerende vriendin . . . 46 jaar later’
Arina Bouwer, Cramerview
‘With old age comes new skills – 70 is die nuwe 32 en @sarietydskrif se 70ste verjaardaguitgawe inspireer my om nog ’n maand langer te verjaar’
@Meetmrsmuller (foto links)

Die tydskrif het vanjaar 70 geword, en lesers het heeljaar saam verjaardag gevier . . . nostalgies geraak, herinneringe en stories gedeel, selfs ou gunstelingvoorblaaie opgediep en aangestuur. En vir elkeen hou SARIE spesiale betekenis in.

TANNIE POPPIE GAAN ITALIË TOE . . . EN KUIER BY JAN

Geniet Italië!; See you in Gaiole, Italy; Gooi, Tannie Poppie, gooi!; Have fun, Tannie Poppie, show them how to vastrap; Buon viaggio . . .

Van oral het die geldelike bydraes en goeie wense op die skarefinansieringsplatform Backabuddy ingestroom.

En dit alles vir tannie Rosalind “Poppie” van As (63), roosterkoekbakster van Laingsburg, vir wie “oorsee” altyd net ’n droom was. Sy was, trouens, nog nooit buite die Wes-Kaap se grense nie.

Maar danksy entrepreneur Stan Engelbrecht van Kaapstad en ruimhartige mense wat deur haar storie aangegryp is, is haar droom bewaarheid – vir die reis van ’n leeftyd.

Stan het die innemende Tannie Poppie ses jaar gelede op Laingsburg leer ken . . . “gelok deur die geur van haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related