Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘PRINSES VAN HARTE’

Op 31 Augustus 1997 is die wêreld in rou gedompel deur die tragiese dood van prinses Diana. Lesers deel hul herinnerings aan dié dag

Ek en my man het daardie oggend op Heathrow geland en is reguit na Buckinghampaleis toe. Dit het so onwerklik gevoel. Ons was ook daar vir die begrafnis. LIZELLE

Ek het van ’n drafsessie teruggekom. Dis toe ek die opskrif op die TV-skerm sien: “Diana, the princess of Wales, died in a car crash.” Ek het op die plek in trane uitgebars. ELBIE

My nefie was pas oorlede. Hy en Diana is albei die volgende Saterdag begrawe. My ma het Diana se begrafnis opgeneem sodat ons ná my nefie s’n daarna kon kyk. MARIA

Haar begrafnis sal ek nooit vergeet nie. My dogter is op dié dag gebore, en sy was die enigste meisie in die kraamsaal. Die suster wou hê ek moet my kind Diana noem. DOMINIQUE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related Books & Audiobooks