SARIE

Dís generasie C ’n Lewe onderbreek

Die “Klas van 2020”. Hulle het binne ’n oogwink meer inligting tot hul beskikking as waarvan hul ouers op hul ouderdom kon droom. Dit het sy voordele, maar stel ook uitdagings. Daarby erf hulle ’n siek aarde saam met die talle ander probleme waarmee ons op die ondermaanse worstel. Toe kom Covid-19 boonop net vóór hulle hul volgende treetjie die wye wêreld in moet gee: Met ’n pas verworwe matriek of graad wat hulle hoop deure sal oopmaak.

Dit wil lyk asof tieners/jong volwassenes se gesondheid die ernstiger effekte van Covid-19 gaan vryspring. Maar wanneer dit by die pandemie se sosiale en ekonomiese mokerhoue kom, is hulle waarskynlik nog meer weerloos as enige ander ouderdomsgroep. “Sommige pas beter aan as ander,” sê Zay-Dee Mentoor, ’n tweedejaarregstudent aan die Noordwesuniversiteit. “Van ons is kwaad, ander angstig, en glo dit of nie, sommige het nuwe perspektief op die lewe gekry en is opgewonde om die post-pandemiewêreld aan te pak.”

“Generation Pandemic.” Só noem die nuustydskrif hulle onlangs op die voorblad. En: “A global crisis changed their lives. How they respond will change the world.” Goue ballonne teen die muur wat 2020 uitspel met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related