‘Buffel’ met ’n hart van goud
Sep 18, 2020
4 minutes
FOTO NATIONAL GEOGRAPHIC
Sy voorkop verkreukel in ’n frons as hy dink aan sy kinderjare – gevul met pyn, verlies, trauma en onsekerheid. Maar hy’s lankal nie meer daardie vreesbevange seun nie . . . die kind wat soms uit sy ouerhuis moes vlug.
Die regte Gordon Ramsay verskil hemelsbreed van sy alombekende TVpersona. Hy is nie ’n aggressiewe buffel nie, nie die man wat meer F-bomme per minuut kan gooi as jou doodgewone vuilbek nie. Voor my sit ’n plat-opdie-aarde Engelsman wat lief is vir sy vrou, kinders, kosmaak en die Skotse sokkerspan Rangers F.C.
“Beans on toast,”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days