Plaasrus
Sep 18, 2020
2 minutes
DEUR ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE arossouw@sarie.com lfourie@sarie.com
FOTO’S
GREG COX VIR BUREAUX
Jan-Georg Solms se gastehuis op Halfaampieskraal in die Overberg-distrik is welbekend. Hy vertel glimlaggend daar is maar min te doen op die plaas. Jy kyk hoe die son opkom en 12 uur later sak. Maar dis die rustige lewe wat hy wil lei saam met Cobus Geldenhuys, hul sewe honde, 150 ganse en ’n troppie skape.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days