SARIE

‘Ons het later soos bosmense geleef’

Die openingstoneel voer jou mee na ’n ander wêreld . . . ’n nou paadjie, aan weerskante so dig bebos dat jy niks buiten die groen ritselende blare kan sien nie, vae mis in die verte, en jy voel asof jy stap, stap, stap, en die wind jou vorentoe waai. En skielik is jy dáár, diep in die Knysnabos in 1933, en al wat jy hoor, is die wind se gesuis en die geroep van voëls.

Voor jou staan Karoliena Kapp met haar deurmekaar bos hare en sy praat met ’n majestueuse boom, hoër as al die ander, sy stam vyf keer so breed soos sy.

, gebaseer op wyle Dalene Matthee se boek met dieselfde naam (Tafelberg, 2003), vertel die storie van Karoliena, wat haar lewe lank nog net die bos ken, en haar soeke na haar identiteit wanneer sy met ’n sakeman trou en op die dorp daar naby gaan woon. Maar die verhaal gaan net soveel oor die misterie van die bos as oor Karoliena en die mense om haar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE2 min read
Koopgids
A Aldo 010 300 6888, aldoshoes.co.za American Swiss bash.com B Bash bash.com Black Betty 066 305 0710, 071 672 6856, blackbettydesign.com Bride & Co brideandco.co.za Burberry int.burberry.com C Calegra Bridal House 076 803 2717, calegra.co.za Call It
SARIE4 min read
Bloemiste
1. Jou gunsteling-troublomme wat jy al geskep het? Dis ’n moeilike een, want elke troue het ’n element wat vir my spesiaal is. My groot liefde en heel grootste trots lê egter in my handruikers. Dit bring vir my baie genot om elke handruiker spesiaal

Related