Weg!

KUIER BY

Slaan jou kaartboek oop en trek jou vinger teen die N1 op, verby Polokwane, oor die Soutpansberg, deur die Baobab-tolhek. Dan, by ’n plekkie genaamd Bokmakierie, draai jy regs op die R525. Lesers wat al hulle lyf geweek het by Tshipise, sal hierdie pad ken, maar jy hou verby dié warmwaterbron, rigting Pafurihek van die Krugerwildtuin.

Maar ons gaan nie wildtuin toe nie. Ons gaan hemel toe. Hemel in die bos. Enkele kilometer voor die Pafurihek sal jy die bordjie sien na die Nthakeni Bush & River Camp. Dis in die bos, ja, én langs ’n rivier, die Mutale.

Dis hier waar jy vir Annelize en Kobus Venter kan ontmoet. Hulle het nie ’n TV óf ’n sitkamer nie – saans sit hulle buite op kampstoele en kyk sterre. Hulle braai bokvleistjops,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related Books & Audiobooks