SARIE

Die siekte wat ‘nooit, ooit’ weggaan

’n Vergete bloedsuikermonitor wat in ’n kas ontdek is. En ’n nag toe die slaap nie wou kom nie en haar vierjarige dogtertjie se vreemde gedrag eensklaps ’n skrikprentjie gevorm het.

Die nag is lank, maar die sinkplaatpad dorp toe durf jy nie sommer in die donker aan nie. Die volgende oggend is Nadia de Wet se klein Sylvia summier in ’n Pretoriase hospitaal se waakeenheid opgeneem. Die diagnose sou haar en haar gesin se lewe soos hulle dit ken, vir altyd verander: Diabetes tipe 1, ’n chroniese toestand waar die immuunstelsel die selle vernietig wat insulien vrystel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related