SARIE

Word vry in die natuur

Deesdae dink hy dikwels terug aan die kameelboer in die woestyn, ongehinderd deur die wêreld se geskarrel. Vir hom het die lewe uit die natuur se elemente bestaan. En, natuurlik, sy kamele. Die son, die sterre en die maan het sy lewe gerig. Hy het ongestoord deur die landskap getrek en vir sy diere gesorg.

Dié BBC-dokumentêr, wat hy ’n paar jaar gelede gesien het en waarvan hy nie eens meer die naam kan onthou nie, het ’n groot indruk op hom gelaat, vertel Pieter Geldenhuys, futuris en direkteur van die instituut vir tegnologie, strategie en innovasie op Stellenbosch.

“Die boer het ’n lewe onafhanklik van die Westerse bestaan geleef. Alles het om die natuur gedraai. En nou, met die pandemie óp ons, keer die mens terug na die natuur.”

Miskien het dit daarmee te make dat ons ingeperk voel. In die natuur voel ons vry, kan ons verken, en dit is een van die min plekke waar ons nou veilig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related