SARIE

LENTE SE MOET-HÊ’S

My gunstelingtendens vir die seisoen is om op jou oë te dra – dink rokerige oë met rooierige skakerings. ’n Pienk lipstiffie en blosser, grimeerkunstenaar van Kaapstad My vel lyk die mooiste wanneer ek ’n dra. Dit verbloem merkies en gee my meer selfvertroue. Hierdie een se nieolierige tekstuur werk perfek vir my kombinasievel. Ná ’n lang werkdag kan ek nie glo hoe mooi my grimering steeds lyk nie! – , SARIE-skoonheidskrywer Ek hou van ’n waarmee ek my kort hare makliker kan stileer. Ek is veral mal oor hierdie een se geur! – , omroeper, mediapersoonlikheid en aktrise Ek is ’n minimalis in my hart en glo in selfsorg, ’n stralende vel en glansende hare. Vir my vel is dié serum met suiwer [] een van my mees gekoesterde produkte. – , stigter en eienaar van Salon 58, ’n opskiet-stylsalon Wanneer dit warm is, is jy nie altyd lus om swaar grimering te dra nie. GOSH se bedek net die nodige en laat jou vel mooi lyk. Boonop pas die slim formule perfek aan by jou velkleur. – , grimeerkunstenaar en modestilis van Johannesburg Vir my gaan lente oor ’n nuwe begin en ’n stralende vel. Dié los ek oornag aan vir en dit werk vir my byna net so goed soos ’n professionele behandeling. – , stigter van die Kalahariskoonheidshuis Dié lente wil ek graag twee dinge doen: ’n kuif laat sny en vir ’n gaan. Hierdie behandeling werk dieper in jou vel en behandel byna alles, van ’n growwe veltekstuur tot pigmentasie en akneeletsels. Jy kan ook nooit ’n fout maak met ’n nie. , aktrise

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue