Jou skoonheidsvrae beantwoord
Sep 18, 2020
3 minutes
V: WATTER ONDERLAAG SAL MY VEL MEER GLOEIEND LAAT LYK?
Enige onderlaag kan stralend lyk. Dit hang alles af van jou velsorgroetine en hoe jy jou vel voorberei, sê Reneé de Wit, grimeerkunstenaar van Kaapstad. Begin dus met ’n hidrerende vogroom. Daarna help ’n basislaag met glinsterdeeltjies om ’n subtiele gloed wat onder jou onderlaag deurskyn, te skep. Wend dan ’n onderlaag met ’n glans- of fluweelafwerking aan. “Ek hou ook daarvan om ’n druppel serum of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days