ons wêreld
Sep 18, 2020
2 minutes
DEUR SUZETTE TRUTER suzette.truter@sarie.com
HY’S BESTE 007 . . .
Wie’s jóú gunsteling-Bond? Dis ’n speletjie wat nooit oud raak nie. Dié keer is Sean Connery as die beste 007 aangewys in ’n “toernooi” waaraan meer as 14 000 James Bond-aanhangers deelgeneem het. Dié Skotse akteur se eerste plek (hy het 44% van die stemme gekry) is vir sy geen verrassing nie, maar wenkbroue het veral gelig oor Timothy Dalton se tweede plek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days