ons wêreld
Feb 24, 2020
2 minutes
DEUR SUZETTE TRUTER
DIE STORIE VAN sout
Soutkenner Vossie Brown het altyd vir sy seun Donald gesê: “Sout vloei deur ons are.” Die boek Salt vertel die storie van die gesin se onderneming wat oor meer as 40 jaar gegroei het tot een van die toonaangewendes in die Suider-Afrikaanse soutbedryf. Dit het op die dorpie Brandvlei in die Noord-Kaap begin en strek vandag wyd oor die duine van die Kalahari.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days