SARIE

LEESDINGE

die wêreld was nie altyd so nie. way back when in die dae voor wifi het die no internet dinosaur die pixellated planeet alleen bewoon en met kort armpies uitgestrek deur die woestyn geloop op soek na iets waarvoor hy geen naam had nie. uit die gedig “Lonely T -Rex” deur Bibi Slippers in die bundel Soekenjin (Tafelberg, R290)

Edible

Kevin Hobbs enArtur Cisar-Erlach(Thames & Hudson, R860)

Plante vorm die basis van alle lewe op aarde; dit voed mens en dier en verskaf suurstof aan die planeet. Van die meer as 400 000 plantspesies op aarde is ongeveer 300 000 eetbaar. Tog maak ons staat op drie graangewasse vir die grootste deel van ons dieet. Die massaverbouing van rys, mielies en koring verarm die grond, verminder biodiversiteit en dra by tot klimaatsverandering. Ongeveer 80 persent van alle landbougrond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8

Related