SARIE

Julle sê ...

WEES GOED VIR JOUSELF

As vroue raak ons soms verlore in ’n wêreld wat ons aandag verlang. Daar is so baie om te doen, maar so min tyd. Die meeste van ons werk lang ure om ’n toekoms vir onsself en ons gesin te bou. Ons verantwoordelikhede stop nie daar nie, dis ook kosmaak, inkopies, kinders help met huiswerk . . . Die lys gaan aan en aan. En ons moet probeer goed lyk terwyl ons dit doen.

Dis ’n vinnige lewe,’n gejaag na tyd. Dit is menslik om soms oorweldig en uitgebrand te voel. Die samelewing het partykeer onrealistiese verwagtinge, maar selfs dít kom nie na aan die eise wat ons aan onsself stel nie. Ons is onselfsugtige versorgers, wat so regstaan vir ons geliefdes en naastes se behoeftes dat ons dikwels van ons eie behoeftes vergeet. Ons gee ons beste, ons laaste.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Vroualleen DEUR DIE KAROO
Daar is net iets omtrent die Karoo. Die windpompe wat langsaam kreun in die wind. Die volstruise wat so skop-skop stof aan die hemelruim offer. Dalk is dit daardie verlate treinstasies wat nog vir oulaas op die fluit van ’n trein wag. Of die kontrei

Related