SARIE

TUSSEN 1949 EN 2008 GEBORE? SKRYF IN IN JÓÚ DEKADE IS JY ONS 14DE WENNER?

KATEGORIE

1 (1949 – 1959)

Die eerste Sarie Marais tref die rakke. Die voorblad vroulik, stylvol, geïnspireer deur ontwerper Christian Dior se na-oorlogse gewilde New Look. Die dekade behoort aan Grace Kelly en Marilyn Monroe. Mettertyd word Coco Chanel se “slim look’’ met ’n reguit romp en kort, vierkantige baadjie ook die tydskrif se stempel. En lippe is rooi! * Gebore tussen 1949 en 1959? Skryf nóú in.

KATEGORIE

2 (1960 – 1969)

Jackie Kennedy is die stylikoon. Dis ook die Swinging 60’s en Twiggy met haar pixiestyl-hare waarskynlik die eerste supermodel. Die tydgees is vryer, meer uitdagend, vol pret. Mary

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■