Huisgenoot

HEELTYD SPEELTYD

NEE, dis g’n grap nie – klere geïnspireer deur kleurvolle hansworse en strokieskarakters is tans groot nuus op die loopplank, verhoog en sosiale media.

Om pret met die mode te hê is niks nuuts nie, maar die clowncore-neiging, soos TikTok-aanhangers dit noem, is behoorlik gewild en die glansmense neem dit ernstig op.

“Ek is absoluut versot op die, wie se hansworsmodevideo’s onder die byna halfmiljard is wat jy kry onder #Clowncore. “Dis nostalgies en uitdrukkingsvol op die beste moontlike manier.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers