SARIE

DIE DINNER-PAARTIE IS TERUG! ONTHOU OM TE RSVP

SPYSKAART

DRANKIE

Aperol Spritz-slush puppy

BYKOS

Pakkie met aartappelgebak Groente in basiliekruidsous

FEESMAAL

Oondgebraaide beesrol met wit bone

NAGEREG

Sjokolade-enneut-meringues

HOU DIT KOUD

Niks is aanlokliker as ’n yskoue drankie by ’n feestafel nie. As jy wil seker maak jou drankies bly koud, maak só: Was die glase in koue water, maar moet dit nie afdroog nie. Plaas in vrieskas vir 1-2 uur en bedien drankies direk in yskoue glase. Moenie bekommerd wees as jou glase nie by mekaar pas nie, so kan gaste maklik hul glas uitken.

* Dankie aan Candles 4 You vir die kerse vir ons fotosessie. Besoek en huur kerse vir jou volgende viering.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related Books & Audiobooks