SARIE

Duifeling

Dis Augustusmaand – vir Sara die swaarste en donkerste maand van die jaar. En dan het die wêreld se Augustusse die manier om sy eentonige vaal, warm asem dag ná dag uit te asem. Dit stof by elke gleuf in en grou jou oë rooi. Sara onthou oom Loek se woorde: “Jy sit dit maar net uit met sand tussen jou tande.”

Sara is wakker. Sy ruik soet. Wat is dit wat haar wakker gemaak het? Sy wil net weer op haar sy draai om te probeer slaap, toe Kuikentjie uit haar bed klim en kiertsregop tussen hulle beddens kom staan. Sara vermoed sy droomloop en hou haar kop-op-die-elmboog dop.

“Nee, jy kan nie,” sê Kuikentjie sag en skud haar kop. Dan draai sy na Sara.

“Wat is dit?” fluister Sara en wonder of Kuikentjie nou wakker is of nie.

“Hy staan daar by my kooi.”

“Wie staan by jou kooi?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE2 min read
MARCELLE & JAYSON ZULCH Pienk prag
Met die Bolandse berge as agtergrond was Marcelle en Jayson se troue ’n asemrowende geleentheid. Sy in ’n stylvolle wit rok met ’n pienk ruiker en hy in ’n ligte sandkleurige pak. Die dag het vir die bruidspaar, wat albei in die finansiële wêreld in
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related