SARIE

Kyk so ’n skuur!

MOOIE MENGELMOES VIR ‘SITKAMER’ (BO)

Die sitruimte is ’n slim vermenging van oud en nuut. ’n Moderne rusbank () is ’n interessante pasmaat vir die leunstoele (Bali Trading) met hul antieke voorkoms. Die rustieke bykomstighede wat boervrou Illze Muller hierby gekies het, maak dit ’n plek waaraan jy jou kan verwonder, jy wil weer en weer kyk. Die beesvel is van Weylandts en die ou werkbank het sy op ’n vriend se plaas gevind. Dit is nou ’n trotse uitstalplek vir mooigoed en plante. Die kroonkandelare is van bottel-droograkke.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related