SARIE

Vasbyt, VORENTOE, want waarheen anders?

Sy lyk kleiner, en beweeg effens skigtig. Maar sy is regop. Haar onhebbelike skaterlag en humorsin is nog hier.

“Laas jaar was my annus horribilis . . . ek’t nooit gedink ek sou koningin Elizabeth aanhaal nie!” Haar sagte bry skets tussendeur die skrikwekkende detail van hoe haar lewe op 3 Februarie 2023 ingrypend verander het. Tussen gewigtige sinne skitter ongebreidelde humor.

Ons gesels op haar kuierstoep, waar gewilde boekegesprekke byna weekliks aangebied word. En waar die ongeluk-balkon was waar alles gebeur het.

“Ek is iemand wat my goetertjies ’n bietjie by myself hou, nie alles uitblaker nie . . . maar oor hierdie geval sal ek praat, dis ’n geleentheid om my geloof uit te dra.”

Daardie Vrydagoggend tree Marga uit die boonste vertrek van haar huis in Garsfontein, Pretoria. Sy trap op die houtbalkon en draai om, na die voornemende sonpaneelinstalleerder, Victor*. Van hier kan sy maklik die panele se moontlike plasing uitwys. “Hy is nog binne, en ek draai om om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related