Huisgenoot

’N NUWE MENS NÁ MY SEER

DIE ONTVOERDER IS BY ONTPLOFPUNT. ‘EK HET NIKS UIT DIE DEAL GEKRY NIE. NOU MOET EK JOU DOODMAAK; JY WEET TE VEEL’

HOE staan jy op as die lewe jou platgeslaan het? En hoe beweeg jy aan as jy voel asof alles tot niet is?

In sy nuwe boek, Meer as jou seerkry, ondersoek die Huisgenoot-herskrywer Johannes de Villiers maniere om ’n pad uit die puin van uiteenlopende verlies, verdriet en vernietiging te vind.

Johannes, ook die skrywer van die boeke Kalmte in die malle gejaag en Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe, het aan sy jongste boek begin skryf nadat hy die afgelope paar jare self ’n paar moeilike draaie deur die lewe gestap het.

Hy het gaan aanklop by terapeute en kenners vir raad, en ook geluister na die verhale van gewone mense wat uit hul seer moes opstaan.

Wat hy gevind het? “Groei is nie om veerkragtig terug te bons na wie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related