SARIE

DAAR IS NET IETS AAN papier

’n Skoon vel papier laat my hart sing JEANNE HUGO VAN DER MERWE,kunstenaar en illustreerder van opvoedkundige plakkate

Waar Jeanne Hugo van der Merwe haar ook al bevind, sorg sy dat sy papier byderhand het. Selfs toe sy vir ses jaar as kunsgalerydirekteur op passasierskepe oor die wêreld heen gevaar het, het sy dit altyd iewers aangekoop . . . Soms handgemaakte papier in Mexiko, as sy so gelukkig > < was, soms regte Fabriano-papier in Italië of dalk net ’n paar los velle wat sy op ’n piepklein dorpie naby Tauranga in Nieu-Seeland opgespoor het, maar daarsonder kon sy nie.

“Dis seker soos ’n dwelm vir ’n verslaafde, daar is net iets aan ’n skoon vel papier – en as dit boonop ’n sekere tekstuur het, roep dit my. Dit laat my hart sing. Jy het dalk geen idee wat daarvan gaan word nie, totdat jy jouself daarop begin uitleef,” sê sy.

Jeanne is ’n bekroonde visuele kunstenaar en ook die eienaar van ’n aanlyn galery, maar op die oomblik is dit veral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro
SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW

Related